Sanddrif ervaring
Elke jaar doen ons dit! Ons gesin het begin in 1941, die vyf van ons en ons eggenotes kom elke jaar by mekaar vir 'n paar dae. 2019 De Hoop naby Bredasdorp 2020 Rocherpan aan die Weskus anderkant Dwarskersbos 2021 Struisbaai Nou vir 2022 by die wonderlike Sanddrif in die pragtige Sederberge. Kies op die dae en kry die fotos. Dan ook 'n Sederberg storie om af te rond En toe gaan die maan onder oorkant die berg naby Citrusdal en die ou oom kyk na ons!
Opmerkings
Plaas 'n opmerking