Sanddrif ervaring

 Elke jaar doen ons dit!


Ons gesin het begin in 1941, die vyf van ons  en ons eggenotes kom elke jaar by mekaar vir 'n paar dae. 

2019 De Hoop naby Bredasdorp

2020 Rocherpan aan die Weskus anderkant Dwarskersbos

2021 Struisbaai

Nou vir 2022 by die wonderlike Sanddrif  in die pragtige Sederberge. 

Kies op die dae en kry die fotos.

Dan ook 'n Sederberg storie om af  te rond

En toe gaan die maan onder oorkant die berg naby Citrusdal en die ou oom kyk na ons!







Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Donderdag en Vrydag

Woensdag